hulp nodig rookie

H2O

New member
Hi daar

Het Saterdag oggend vroeg vertrek na vaaldam(bochkop) teen 8:00 was die stoke in die water. Dit was bewolk met reen van tyd tot tyd en die wind het ook gewaai nie te sterk nie.

So 10 min in die hegel in het ek die eerste vis gevang nie baie groot nie. Op FX en perdeby op die bol en op die hoeke was knoffel flot en wit soet deeg, op die ander hoek net wit soet deeg wat gedip was in perdeby.

Daar na as of daar geen vis in die watter was nie het wel toe nou drie vir die dag gevan en dit was tussen 2 hengelaars.

Die weer was die hele dag dieselfde. Ons het baie vasgesit en het besluit om die onderste hoek af te haal. ons het ook op verskullende dieptes gehengel maar niks wou werk nie. ons het ook alle kombe wat ons aan kon dink probeer. Verskullende strope ens maar niks.ons kon geen tempo aan die kry nie en drie vis vir die dag dink ek was bietjie swak.

Nou hier is die vraag wat het ons verkeerd gedoen. Is daar iemand anders wat dalk dieselfde ondervind het by Bochkop die naweek help asb het nog baie om te leer.

 

Dankie manne

H2O
 

PI

Senior Member
Good Morning,

Did you try and cast to a certain spot to build your swim/kol? I normally cut of the top hook if i get snagged. 

When the fish go quiet I normally gooi something like yellow activator or even duiwlesdrek with SA poeier. That normally works for me.

PI 
 

H2O

New member
hi Pi

Ja het getry kol maak en die duiwel geure het ook nie gewerk nie.

dankie vir jou raad

H2O
 

shuraj

Sealiner
Hi H2O

was @ boschkop on saterday as well got 43 (15 non weighers) and my daughter got 14 all good size fish.

fished 50m and 70m .

Dips

Guru and Perdeby with red banjo

red activator with red fx and vaaldam

lootie and vicks

Banjo floaties with almond degie

yellow activator floatie with dam degie.

 
 

Naruto

Sealiner
Op watse afstand het jul gevang? Probeer altyd eers soet geur by die vaal, soos fx banjo, tutti-frutti, ens. Almond is ook n wenner. 40-50m vroeg in die oggend vir grassies. En dan dieper (80-120m) die res van die dag is hoe die vis die laaste tyd uitkom. Probeer om nie die hele tyd sterk te hengel nie. Dit kan die vis bietjie wegjaag.
 

Sukkel maar

Senior Member
Hi H2O. Moenie worry nie. Ek het dieselfde gekry as jy so twee naweke terug. Net 4 visse gevang vir die hele naweek. Dalk laaik Boschkop ons net nie.
 

H2O

New member
Hi manne

Dankie vir die raad sal dit probeer.
Naruto ek het my 10 voet gevat en op 40 - 60 meter gehengel
en my 12 voet op 80 - 110 so ek se maar moet se as ek na die kombenasies kyk wat shuraj gee was my konb nie reg nie.

ek het wel al die dip genoem gebruik maar saam met of knoffel of perdeby.

Maar so leer ek. Gan julle manne by die bloemhof bonnaza wees.Dit sal my eerst keer daar wees en kan nog al nie wag nie

dankie vir al die raad

H2O
 
H20,
hoekom sit jy nie jou naam op vir die hengel kliniek die 24ste April nie? Jy moet gou spring sodat die organiseerders kan aanpas.
 

Naruto

Sealiner
H2O wrote:
Hi manne

Dankie vir die raad sal dit probeer.
Naruto ek het my 10 voet gevat en op 40 - 60 meter gehengel
en my 12 voet op 80 - 110 so ek se maar moet se as ek na die kombenasies kyk wat shuraj gee was my konb nie reg nie.

ek het wel al die dip genoem gebruik maar saam met of knoffel of perdeby.

Maar so leer ek. Gan julle manne by die bloemhof bonnaza wees.Dit sal my eerst keer daar wees en kan nog al nie wag nie

dankie vir al die raad

H2O
Soms soek die vis nie iets te sterk nie. Hou dan maar by soetgoed of probeer als plain hou. Geen dips op die bom of ase nie. Baie ouens begin n sessie sonder enige dips. As die vis nie byt nie sal hul dan iets soet bysit. As die vis ophou byt kan jy dan so een keer iets sterk gooi (skok die water met TCP of garlic of Duiwelsdrek) en dan weer terug gaan na wat gewerk het.

Met die een liga laas jaar moes ons heletyd ons dips roteer. Omtrent elke derde gooi was iets anders. Sou so 3 keer FX/Pynappel combo gooi. Dan 3 keer Perdeby/FX combo. Dan 3 keer looti/Vicks. Dan SOu ons weer FX/Pynappel gooi. Het die hele dag so aangegaan. Ons moets mooi kyk wat doen die ouens langs ons. Gelukkig kon ek ruik wat hul gebruik en sodoende kon ons darem byhou. Elke sessie is ook anders. Moet net nie te veel dips probeer nie. Dit kan maak dat die vis lank wegbly. Eerder te min as te veel.
 

H2O

New member
:fishnDankie Naruto

Ek waardeur die inligting is maar nog nuut in die game en het nog baie om te leer.

Hierdie webtuiste help baie vir ouens soos ek.

En elke keer by die water is 'n nuwe onder vinding.

Weereens dankie

H2O
 

Naruto

Sealiner
Sterkte! Hou net aan probeer. Niks is beter as om tyd by die water deur te bring om te leer wat werk en wat werk nie. Jammer jy kan nie die klinik bywoon nie. Ons sal nog een reel vir May maand as als goed afloop.
 

H2O

New member
Hi

 Ja ekk sal daarvan hou om so iets bytewoon so net dalk sien jul my in mei of met die volgende een dankie nogmaals vir al die raad.

 

H2O
 
Top