Hulp nodig met artikel

Skuimkop

Sealiner
Dagsê manne.

Ek het GROOT asb julle hulp nodig. Gaan loer asb by die link hieronder:

http://www.sealine.co.za/view_topic.php?id=68323&forum_id=64&jump_to=928643#p928643
 

rianc

Member
Die beste ou in my boek is "Droomvanger" op sealine! Alhoewel hy kunsaas hengel, het hy defnitief nie daarmee begin nie. Sy babers is van die grootste, nie die grootste nie, maar hel hy kan vang! Sorry Bernard!

 

Rianc
 
Top