howzitg guys when are we going to arrange a lekke

Schalkgrobler

New member
howzitg guys when are we going to arrange a lekke day out for all the sealine okes at the vaaldam if n recall naruto arranged one of these days a while back. so we can meet and greet all the new members and have a lekka day
regards
schalk
 

Naruto

Sealiner
We had a weekend outing a few months ago. I know the guys are thinking of another one soon. Let's discuss a date and venue. For a day outing I would sugest Cilliers. Its not too far and the fishing is usually good. Doesn't have ablusions though, but for a day outing its not that bad.
 

Bruggie

Sealiner
Naruto, goeie more. Kan ons dit in jou hande los om dalk n sticky post te maak dan reel ons n dag outing?
 

Schalkgrobler

New member
wat dink julle einde feb daar rond of middel feb. gan ons n klein kompitisie tussen die manne hou vir die meeste vis ens ens. net n gedagte elkeen sit iets in die pot en die wenner vir die dag vat dit. baitrunner katrol of so iets
 

TimJan

Sealiner
Ek sal se laat dit eerder n social wees anders gaan mense dit te erenstig vat en nie bymekaar uitkom nie. Maar ek is altyd game vir alles.
 

bronxie

Senior Member
Im keen to join. I need to learn more on the finer arts on carp fishing and hopefully breaking my PB BFC. Hope there are some patient fundis/members attending this.?
 

Schalkgrobler

New member
het julle mense al gedink aan n datum wat ons almal gaan pas en n lekker venue. miskien boschkop by die vaaldam of tago. wies almal in
 

Naruto

Sealiner
Ek stel voor Ardenza. Die plek se hengel is altyd lekker en dis een van die laaste kanse wat ons gaan he om daar te vis aangesien hul een of ander tyd gaan toemaak...
 

Schalkgrobler

New member
hi5 van the original en tcp fluoro, kan ook rooi has been en cina 1 gooi. soet wit deeg met floats. fx is ook altyd n wenner daar en dusk en dawn
 

Schalkgrobler

New member
ja dewalds almal kan join hoe meer mense ons is hoe lekkerder kan dit wees. almal te ontmoet nuwe dinge te leer en n lekke braai hou vi lunch::S::S
 
Top