Hi Daar.. Is lekker om by n forum uit te kom en by die gesoute manne n paar tips te kan kry. EK is nog van daai wat by my oupa geleer visvang het. Mielie bom en n deegie! Works every time! En viskop vir n baber natuurlik! Groetnis