Johannes die doper die derde my groot vet lelike vriend :-D
Nee jy ken my nie maar jy gaan my vinnig leer ken !
Nooit ek se, styf ou dyf.
Bly jy't dit barrem tot hier toe gemaak ne'. Wag jy nou vir 'n uitnodigings kaartjie om weer te pos of wat ?
Het julle Parysers nou al net so verengels soos die klomp rooinek Johannesburgers of besig julle Afrikaans daar soos die boere hier in Pretoria ?