Dorain du preez
Sealiner
nyc fish guys.keep them coming
Dis een mase kolhol daai, een van die beste bakleiers onder die eetvisse vir hulle size, hulle baklei mos soos 'n groot vis, en as hulle op die kant kom dan is jy amper teleurgesteld as jy sien hoe "klein" hulle isPB,45cm or 3kg Blacktail and SSEC:WC club-record.Never knew they grow this big.

Sorry, sien nou jy het dit geplaas, en toe kom daai ander kalant & trap sy vis 5mm platter@ rinex
Kry weer hierdie thread aan die gang:
Sealine Catch Records
Post 328, jy wen daai kolhol ver.........
