So dit was JY wat agter my gestaan het (Colt bakkie) - pity I did not know. But I was disappointed in the guys in-between us with the undersized kolsterte they kept. En ja, I did make myself heard. Anyway - great day out on the harbour.
die swaarste stomp was 1.56kg`s Stinkmossel nog n sealiner het net regs van julle n wildeperd van 1.3kg gevang.Hy en Henry was saam op skool,sy eerste komp,ongelukkig geen fotos ons tegnologie het ons in die steek gelaat. Kyk volgede keer uit vir die manne in die rooi Isuzu.en ons mind nie om die strepie vir jou te gee nie.Ek laaik dit as n ou so passionet is oor sy vis en dit te ``tagg`` en dit dan see se kant toe te los
Die manne het die stompe gelooi net voor lines up by die lang muur.Helfte het nie eens inweeg toe gekom nie
.DIE GALA WAS AN
Yes manne, regtig speit ons hettie mekaar erken nie. Ghaap, ek het daai willeperd gesien. N beaut. HJFr, hy was warm... Toe. Ons daar by die hoek vd dam verby ry toe sien ek hoe looi hulle die vis. Sommer mooi klas.
Can someone please assist. I want to catch some sharks in December and really need a good spot with directions as I do not know the area. Will be driving from Lamberts Bay for the day.