Howzit guys! I've always been fishing social. O

Nothing more that I can add. All well said and good advice from the Sealiners.
@WALDOK: spoken like a pro.
PS, guys, waldok is my Boet I referred to in my previous trip reports.
 

bapsfontein

Senior Member
Hi

Net so tip of twee....pasop vir te veel floro in die water dit lok al daardie klein grasskarppe daar is hoppe van hulle...probeer fx met amond supreme en yellow activator....was laas naweek by boschkop as die vis stil word goeie weer bietjie die floro...sit een stok n viskop aan en gooi hom hy moet maar le....geel floutie en n deggie werk baie goed....ek het gevind veral in die vaaldam is die visse baie sensitief vir te veel sit eers n bietjie dip op en dan as jy sien die visse is traag sit bietjie meer op, jy kan ook n bietjie vicks op jou bol spyt met lootie werk ook goed...in die oggend vroeg is die visse maar vlak 30-40 meter en later beweeg hulle dieper 80-90 meter...onthou net die water is baie vlak party plekke so kyk mooi waar jy sit as jy heeltemal teen die draad kan gaan sit baie goeie spot
het 3 weke terug n 11.6 kg snor daar gevang...hoop dit help
Groete
Jess
 

Sukkel maar

Senior Member
Kwaai dankie Jess! Ons trek penne so hopelik trek ek 'n goeie pen. Ons is twee ouens per pen en elkeen het sy twee stokke. Ek reken ons moet eerder saam werk en die stokke so 40m , 60m , 80m , 100m laat le. Hoop so iets sal werk.
 
Top