***How to practice "SAFE" catch & release***

Dinglehopper wrote:
***Galjoen*** wrote:
Marthin wrote:
if we were lucky enough to get our hands on chloroform it wouldnt be Galjoen we'd use it on but ***Galjoen***
....dit sal moerse lekker werk met die trippie Angola toe....Zzzzzzzzzzzz
Sodra jy wakker raak kan die manne jou net weer n dosis gee,alles op gelos.
Ag nee man Dinglehopper...ek gaan mos honger en dors raak...dis 3 dae Angola toe en glo my as ek sou saam gaan sal hulle dit gereeld gebruik.....:fbash
 
Marthin

Sealiner
maak met hom soos n bobbejaan wat n plastiekslang op sy bors het... as hy sy kop lig moet die reuk sommer dadelik ingaan... sit dit sommer op van daai pypies wat die siek mense onder die neus hou, draai net kraantjie oop en toe.

Ek is net bang as hy in angola wakkerskrik vreet hy die hele land in sy maai!
 
Strepie

Sealiner
nee wat my vrou is werksaam in die verpleeg industrie so ons laai hom in met al die nodige drippies,etc. as hy daai kant bykom is sy magie nog vol ook! dink ons moet hom eers weer wakker maak as ons terug is by die huis.....
 
:fbash:fbash:fbash:fbash:fbash...sies julle is lelik met my!
 
Strepie wrote:
nee wat my vrou is werksaam in die verpleeg industrie so ons laai hom in met al die nodige drippies,etc. as hy daai kant bykom is sy magie nog vol ook! dink ons moet hom eers weer wakker maak as ons terug is by die huis.....
....dan sal julle kak kry van my af!!!!!!!!!!!!!::cavmn::cavmn::cavmn::cavmn::cavmn
 
zaahir

New member
Jy kan altyd die vrot rooi aas gebruik om weer by te kom as die chloroform jou regtig uitslaan hehe.
 
Strepie

Sealiner
***Galjoen*** wrote:
Strepie wrote:
nee wat my vrou is werksaam in die verpleeg industrie so ons laai hom in met al die nodige drippies,etc. as hy daai kant bykom is sy magie nog vol ook! dink ons moet hom eers weer wakker maak as ons terug is by die huis.....
....dan sal julle *** kry van my af!!!!!!!!!!!!!::cavmn::cavmn::cavmn::cavmn::cavmn

nee wat ons sit jou mooi in die bed en gee vir mamma die wakker maak goed met die opdrag dat sy dit eers oor 10min mag gebruik. arme boeta gaan moet koes LOL
 
Top