BLADE_IMPIE
New member
Ek is nou na 7 jaar wee hard besig om my visvang agter mekaar te kry.
Watse hoeke is die beste om te gebruik en watse grote. In my jare was dahatci die beste ma sien nou dat super cast hulle eie hoeke uit bring en almal praat so heilig van fear none hoeke?
Watse die beste????