Hooklinks

Yes manne,

Ek gebruik xx 2.7 0.24mm lyn op my hooklinks,
Maar ek sien hulle krul so bietjie na 'n sessie,
Ek maakit maar net weer oor dan, is daar enige manier om dit te vermei?? Behalwe om ander lyn te koop of moet ek maar net dit oormaak??

Thanks
 

Anthony_Britt

New member
Hi ek hengel maar met,
7lbs hook links
en die res van die strop: 27lbs

Maar dis wat vir my werk.

Gebruik slegs n strop twee-mal, na die tweede keer kry hy swak plekkies asook, die hookies is nie meer wat wonders nie!

(Personal Opinion)
 
Thanks manne!!
Ek sien die vis byt oki meer lekker na so 2 keer nie!!
Nou weet ek hoekom ... :fbash
Mens leer ook elke dag iets nuuts!!

Stywe lyne!!

:fishn
 

Anthony_Britt

New member
Hi Jubilee1991

Ek dink nie dis nie dat die vis nie lekker byt na so 2keer nie, ek dink dis jou hoekies, as hulle nie skerp genoeg is om die vis te set (hak) die eerste keer as hy dit insuig en uitspoeg dan gaan hy nie dieselfde fout weer doen nie.

Well dis my opinie.
Ek hou van die Daitchi’s #0.8’s en soms hengel ek met die #1.0.
 
Hi anthony!!

Ek hengel gewoonlik met size 4 hoekies (VMC se turned up eye, reversed, forged)

Ek dinki my hoekies isi probleem nie of ek hoop nie so nie!!
LOL!

Ek betaal R20.00 vir 10 hoekies..

Hoeveel betaal jy vir daai van jou??
 
Top