Ek is nie 100% seker wat hulle als daarin sit nie, maar dit is vir my redelik soet. Ek hou van daai dip, een van die beter heuning dips volgens my en hy is in my kas !!
Een van die beste dips vir die Vaaldam, meeste van die tyd karp opgelewer. Ek het Supercast se legend wat baie soet ruik en ook na heuning ruik. Al plain floats gegeur daarmee en goed gevang. Dan het ek ook the Original se Huskey wat 'n heuning dip is. Altwee ruik soet.