Homestead

wmpruis

New member
Ek wil hoor of daar enige iemand al in die winter by homestead al gevang het? Ek oorweeg dit om saterdag net vir 'n dag sessie bietjie daar gaan visvang en dalk probeer vir bass ook as die karps stil is.

Ek weet nie of dit veilig gaan wees om die enigste hengelaar te wees nie.
 

pumamangp

Senior Member
fishing is generaly slow there and most fish come out at night. during the day you should be safe, just keep on the look out
 
Top