Hoekom is die LTB forum so stil?

@Last

Member
Vang die manne nie meer vis nie of wat? Het almal van hulle bote ontslae geraak of miskien golf begin speel? Hoekom is die forum so stil?
 

@Last

Member
Kan ons nie dalk iets interesant bespreek aangesien ons nie nou visvang nie   -   Byvoorbeeld hoe doen die manne drifting vir verskillende spesies, aas voorbereiding, stroppe ens.
 

@Last

Member
Ek is ook nog on ervare, het vir baie jare oewer hengel gedoen maar die boot ding het my nou!             :kaykak

Het nou die dag baber gevang met drifting, sommer 'n rietvlei stroppie gebruik en altwee hoeke vol wurms gepak, skaars 10 min gedift toe vat die baber! Vang toe sommer 3 agtermekaar! Toe die een strop vas haak en breek maak ek die hoek lyn langer en toe kry ek nie weer 'n byt nie?

Dit is nou waar die ervare manne bietjie geheime kan verklap?
 
Top