Hoekom Hengel Jy

Tweezer

New member
Hoekom gaan jy hengel. Is dit om weg te kom vir n ruk van die alle daagse stress of probleme. Of is dit om jou self te wees vir n slag, is dit om te vergeet en te bepeins van jou tekortkome, jou sukses, miskien n klein of groot probleem by die huis Waar jy rustig met jouself kan praat en die probleem in oonskyn neem. Oplossing te vind en, besef jy was verkeerd of reg en jy gaan dit reg maak. Of is die hengel vir jou pure genot. Oefen nuwe hengel metodes, of om reg te kry met jou hengel wat jou pla en vir jou n oplossing vind met dit wat nie reg is nie. Of is dit die tyd om vir jou Skepper in, alleen wees met Hom en met Hom te gesels en dankie se. Hoekom hengel jy??????

Groete
 
wmpruis

New member
Hengel is my stok perdjie, Ek gaan vang vis of werk. As ek by die huis is werk ek, as ek gaan vis vang werk ek nie.
 
Fishnewbie

Senior Member
Want as jy extreme sports doen, dan sal jy weet. Mense wat nie visvang nie, ken nie daai gevoel, daai een wat jy kry as jou katrol begin skree(terwyl jy eet)en die suprise wat jy mense gee, veral ons Heavy Set ouens(102kg)wat die 80m sprint doen tot by die vistokke in 2 sekondes flat, sonder om jou koeldrank te mors, of jou kos. Daai uiterste adrenalien wat deur jou hardloop as die vis aan is, en die verligting as jy hom uit die water kry. Nog nooit was visvang boring nie, elke byt gee dieselfe gevoel, die surprise want jy weet nie wat aan die lyn is nie. Dis visvang. En die beste, jy hoef nie te werk nie, jy kan jou foon afsit, en relax. Enjoy the beauty of Nature.
 
wmpruis

New member
Fishnewbie wrote:

Daar is absoluut niks wat jou hart so in jou keel laat klop soos 'n Magnum of 'n Nighthawk wat skree met 'n grote aan nie. Ek guarantee julle dit.
 
Simen

Sealiner
Ek hengel of vang vis nes die ander persoon dit wil insien vir seker 'n baie simpel rede.

wanneer ek by die water is, is dit net ek en my gedagtes, of enige "persoon " of "wese" wie ek in my kop wil he moet daar wees.

Hier dink ek aan wat ek wil, soos ek wil, wanneer ek wil, of ek dink glad nie.

net ek, my GROOTBAAS en my gedagtes, geen beter kopskoonmaak as dit bestaan nie

Nou, ja as die vis byt is dit 'n lekker bonus.
 
BigBen

Sealiner
EK hoop dis om tyd met jouself te spandeer nie, anners is ek innie moeilikheid en spandder te veel tyd met myself.. LoL

My dokter het ± 20jr gelede sê ek moet iets kry om te doen weg van werk anners is ek in vir 'n in eenstorting weens werk druk.

My Engel (vrou) het my 'n visstok by OK gekoop....

Elke keer as ek gaan vis weet sy ek sal nie 'n in eenstorting kry weens ??????nie.

sing nou...'Ja dis lekker om te lewe en te vis' :fbash

DIE IS ALLES DIE WAARHEID.....I am truly Blessed
 
Fanie

Sealiner
Visse is 'n euwel wat uitgeroei moet word, en daar is net een manier -
VANG HULLE ALMAL !

Daar is seker baie redes waarom ons visvang. Van ontspanning tot die aflei van gedagtes tot wat jy ook al wil uitdink as 'n rede.

Die Liewe Vader het goeters vir ons gemaak - om hulle te vang is een van die uitdagings wat jy by die lys van redes kan voeg.

LOL, om party ouens te oortuig om die vis vry te laat is nog 'n uitdaging. Maar vang sal ons hulle egter vang...

Man, ons vang vis want dis blerrie lekker !

Schobies

New member
:ifishinEk hengel want elke dam, rivier of strand is 'n uitdaging. Die Liewe Vader het ons breins gegee om die vissies te probeer uitoorle en al jag ons nie meer vis as 'n manier van oorlewing nie dink ek daai instink is nog baie sterk. Elke uitstappie is 'n uitdaging en 'n toets van jou vermoeens en jy kan nooit vertel jy weet alles nie.
 
Oom G

New member
Want ons kan....Ons vang vis want ons KAN!!
As jy n' persoon met die "stywe lyne gesegte" toe wens dan geen jy hom die opsie om elke oomblik te gaan geniet want hy mag die geniet, dis een van die gawes wat die Here aan ons gegee het.... genot.
Watter tipe van genot, is jou keuse, van skydiving tot my ultimate favourite....VISVANG\HENGEL!!!

Face it, as dit nie lekker was nie sou ons nie fantastise forums ontwerp het soos Sealine om oor hengel te praat nie...Reg..?...
Ek eet,slaap,en droom hengel 80% van die tyd oor dit n' passie is....dit bring daai klein seuntjie in jou uit elke keer as daai vis daar voor vat en met jou lyn doennig raak..!!!...die een wat gil en skree en aangaan asof dit persente tyd is..!

Face it julle Damn...DIT BLY MAAR NET LEKKER!!!

:sval:::hapmad
 
gertb

New member
Oom G wrote:
Want ons kan....Ons vang vis want ons KAN!!
As jy n' persoon met die "stywe lyne gesegte" toe wens dan geen jy hom die opsie om elke oomblik te gaan geniet want hy mag die geniet, dis een van die gawes wat die Here aan ons gegee het.... genot.
Watter tipe van genot, is jou keuse, van skydiving tot my ultimate favourite....VISVANGHENGEL!!!

Face it, as dit nie lekker was nie sou ons nie fantastise forums ontwerp het soos Sealine om oor hengel te praat nie...Reg..?...
Ek eet,slaap,en droom hengel 80% van die tyd oor dit n' passie is....dit bring daai klein seuntjie in jou uit elke keer as daai vis daar voor vat en met jou lyn doennig raak..!!!...die een wat gil en skree en aangaan asof dit persente tyd is..!

Face it julle Damn...DIT BLY MAAR NET LEKKER!!!

:sval:::hapmad
Oom G ek stem 100% saam met jou - DIT BLY MAAR BLERRIE LEKKER!!!!!!!!!!!!! ::S
 
TotalNoob

New member
I like fishing for the time away that i get from friends and family.Love them to bits but i need my alone time.The sight and smell of the ocean, just my thoughts, me,myself and I.If i get a fish its a bonus...not the sole reason..
 
Oom G

New member
True T.N.....That evenings that you can only hear nature...that's just awsome...:)

Where I live, we fish where almost no cars drive around...yeah the occational one or 2 but not consistantly... and that's prime for the soul:)
 
Bruggie

Sealiner
Dis die beste....As jy in die aand daar om die kampvuur sit of om die braai staan en jy hoor nie een motor wat geraas maak nie of n hond wat hier en daar blaf vir die maan of wat ook al hulle die hele aand voor blaf! En dan skree daar n katrol hier agter jou....

En n ander ding, die melkweg. Waar het jy al so baie sterre gesien in die stad??((r(e(ling:sval:
 
Oom G

New member
Doen julself die guns en kom hengel eendag hier by ons teen die oranje....Regtig.... Dis nie iets wat n' mens kan oorvertel nie want woorde is daar nie altyd vir sulke goed nie....Lekker groot vis,stilte en dies meer...
 
kleinkaas

New member
Wat maak mens dan nou anders??????

Jag in die winter en hengel in die somer. Paas naweek gejag en direk van die plaas Oranjerivier toe vir hengel.

Waar wil jy nou beter???

Langs die water kan ek totaal afskakel en net kop skoonmaak. More is weer n werksdag en dan loop die sweet weer vrylik.

Net lekker tyd om saam met die gesin te ontspan en goeie tyd met hulle te spandeer..

Geniet dit:SSS:::S
 
Oom G

New member
Bruggie,

Jy moet 2 vliee met een klap slaan....hier onder teen die oranje verby kom oppad see toe... :)

Kies net jou tyd reg anders gaan die rivier jou teleur stel...soos nou! Hy is modder bruin van reen in die noorde so hengel is uit...VIR NOU!!!
 
Top