Naand se manne.
Watse brand hoeke verkies julle vir die verskillende hoek tipes en hoekom? Ek gebruik Daiichi, Mustad omdat hulle goeie kwaliteit en sterk is en vir die goedkoper opsie Bandit en omdat hulle groot size hoeke baie makliker beskikbaar is as die twee ander brands. Almal is J hooks wat vir my op die stadium uitstekend werk. Ek begin nou maar eers na die sirkel hoeke kyk.

, maak perfek sin en nou verstaan ek ook beter die mechanics van die sirkel hoek. Simen jy sou dus op bogenoemde ook die J-hook met die reguit punt verkies vir baber. Daai is die Bandit hoeke (regter kantste een) as ek reg is?