Ek gebruik hoofsaaklik net die gly rietvlei stroppe, maar het wel van die ander soort stroppe ook in my kas. Dit hang maar af van die toestande van n spesifieke dag. Ek gebruik Daichis 0,8, 1 en 2. Ek dink dit gaan maar oor elke ou se voorkeer en met watter gerei voel hy die beste en vertroue in die gerei. My swivels is no 16 en 18.