Nee herder ouboet jong, hierdie was 'n skoon thread tot nou toe. Mens kan mos nie sulke uitlatings in die openbaar doen nie !!!EN EKS N BLOU BUL !!!!
Nee herder ouboet jong, hierdie was 'n skoon thread tot nou toe. Mens kan mos nie sulke uitlatings in die openbaar doen nie !!!EN EKS N BLOU BUL !!!!
fannie wrote:Soos sy nou is, n bietjie oor a ton.Mooi bass daai Bennie. Kan sien hy't bietjie in die son verbleik
Hoeveel weeg jou boot, as ek mag vra ?
benniejordaan wrote:fannie wrote:Soos sy nou is, n bietjie oor a ton.Mooi bass daai Bennie. Kan sien hy't bietjie in die son verbleik
Hoeveel weeg jou boot, as ek mag vra ?
Howzit Bennie,
Ek dink die hele boot soos daar is nader aan twee ton!
Saam met die trailer maybe 2 1/2 ton!
![]()
EN HY DRA CROCS!!!!!!! LOL!!!
thika wrote:
benniejordaan wrote:fannie wrote:Soos sy nou is, n bietjie oor a ton.Mooi bass daai Bennie. Kan sien hy't bietjie in die son verbleik
Hoeveel weeg jou boot, as ek mag vra ?
Howzit Bennie,
Ek dink die hele boot soos daar is nader aan twee ton!
Saam met die trailer maybe 2 1/2 ton!
![]()
Thika, its a proper boat, not a ace craft. Not all boats need to be 2 tons to stay in 1 piece.
Hiya
Forums like these can be compared to one large family. We often spend alot of time on this forum and get to chat, joke and share knowledge with our peers. Unfortunately, forums are rather impersonal. You could be bestest friends with some guys on the forum and still don't know what he looks like!! He could be the angler fishing right next to you on the beach and you wouldn't even know!!
Here's what i propose, complete this short "CV" and add a picture of yourself:
1. Name
2.Occupation
3.Type of fishing you enjoy
4.Tackle you own
5.Boat/s you own
6.Where are you from