Hier Gaan Ons Alweer

Calvin Fourie

New member
Hi
Does anyone know where that dam is that the hier gaan ons alweer okes fished at where they were klopping for barbel. I would love to go catch some nice cats from the kayak there.

Thanx guys
Calvin
 

Skuimkop

Sealiner
Nou kan ons nie 'n speel groepie bymekaar maak en dalk saam met die hier gaan ons alweer manne gaan of spesiale toestemming kry om by die dam te gaan vang nie?
 

Droomvanger

Senior Member
Dit is Vaalkopdam. Die dam is gesluit vir boothengel omdat die boothengelaars die plek opgevoeter het en die seekoeie gepla het en diere gejag het.
 

Calvin Fourie

New member
Thanks guys! Looks like a great venue for a kayak comp! Does anyone have contact details for the owners of the dam and surrounds so I can try organize something maybe December some time?
 

Tunaman

Senior Member
Droomvanger wrote:
Dit is Vaalkopdam. Die dam is gesluit vir boothengel omdat die boothengelaars die plek opgevoeter het en die seekoeie gepla het en diere gejag het.

N boot hengelaar het wild gepoach met n revolwer/pistool. Dank se aan sulke mense is dit toe vir ander geslote.

Vaalkop was nog altyd prop vol Baber en goeie grotes.
 

Skuimkop

Sealiner
Volgende week op 'Hier gaan ons alweer' is 'n episode van hoe hulle Bloemhof se babers met kunsaas gevang het.
 

Exavier

Senior Member
Skuimkop wrote:
Volgende week op 'Hier gaan ons alweer' is 'n episode van hoe hulle Bloemhof se babers met kunsaas gevang het.
Ek sal darm laaik om daai mannetjie in die dam te gooi. Enigste program wat ek mute as ek dit kyk. Hopeloos te veel "pappas" en "revs" in.
 

Herman Nel

Senior Member
Hallo almal!

Hy is Jan de Wet ( die lofsanger ) se seun.

Bietjie gaan navors oor hom, kom van Namibie af, was in 'n Christelike band, vang vis van kleins af...Dus nie 'n slegte oukie nie...


Hy doen goed vir ons sport,maar eish my aandetes gaan maar moeilik af party woensdag aande met al die revs...LOL!

Groete

 

Herman
 

Monster

Senior Member
Ek moet se dit pla my nie baie nie. Ons almal raak woes opgewonde op die boot en dan betaan die normale taal gebruik uit baie erger goed as Pappa, Vettie en Ref.

Veral as Pappa aan is met 'n vettie en hy is besig om jou te rev.

Die program is myle beter as ESA Bass wat vir jou niks meer wys as ouens wat bass uit trek nie. Daar is geen gesprekke oor tegniek of kit terwyl hulle vang nie. Hulle gebruik van die beste hengelaars in elke faset van hengel en is nie bang om vir mense te wys daar is meer Vasette as wat almal aan gewoond is. Hulle skein die spot light op kunsaas hengel vir ander species as bass.    

'n awesome program well done Kerels.
 

Simen

Sealiner
Net vir interessantheid-- "Hier gaan ons alweer" se kyker getalle is die hoogste van al die Sa vervaardigde hengelpropramme.

Reeks na reeks, stof hulle al die ander uit.

Stem saam, as ou Petrie net wil ophou rev.
 
Top