Hi There everyone, if anyone is coming to jozini a

Kleinbul

New member
Sjoe knorhaan dis baie tiervis. Was seker n fees. Was jy nou onlangs daar? Dankie vir die info.
Ek sien jy is ook van rustenburg en het ook ski vee 500 sport. Good man_seal1_((s((peed)
 

Knorhaan2

New member
Ja nee kyk, ons was besig, maar kla glad nie. Ons was daar gewees tot laasweek
Woensdag. My vrou glo natuurlik op die"sardienkop en hoenderharte" kombinasie, nogal die grootste uitgetrek, 4kg.
 
Top