Jubilee1991
Member
Hi mense,
Ek het vir my 2 van die oukies gekry.
Teen 'n goeie prys dink ek. Ekt dit gekry vir R620 elk.
Wat dink julle van dit?? En die prys??
:fishn
Ek het vir my 2 van die oukies gekry.
Teen 'n goeie prys dink ek. Ekt dit gekry vir R620 elk.
Wat dink julle van dit?? En die prys??
:fishn

t(((up((