Hi mense, Ek het vir my 2 van die oukies gekry

Hi mense,

Ek het vir my 2 van die oukies gekry.
Teen 'n goeie prys dink ek. Ekt dit gekry vir R620 elk.
Wat dink julle van dit?? En die prys??

:fishn
 
connas

New member
@julibee

nuut dink ek kos dit 650 by western accesories

maar ek kan verkeerd wees ook

hoeveel sessies het die reels al gehaad ? of weet jy nie

groetnis
 
connas

New member
@julibee

hahahaha R30.00 n pakkie peter styvesant filter hahahah

ma jy is gelukkig hahaha

hulle het my shiomanos 6000 gesteel nou vang ek maar met jackal se carp caliburs br 50

maar hulle se mos as j eers n shimano besit het is geen ander stok/ reel dieselfde nie hahaha
 
@wmpruis lanklaas van jou gehoor!! Ek sal jou laat weet as ek weer goed nodig het.
@connas ja nee elke bietjie geld help lol!
Als is so duur die tyd, mens moet maar kyk waar om te spaar!!
Hoe het hulle jou katrolle gesteel??
 
connas

New member
@julibee

hulle het dit uit my viskas im my stoor gesteel ma hkm net my shimanos hoekom nie my penn en sentrepins en al my ander katrolle nie

die persoon het seker net di shimanos nodig gehaad

ma as ek daai ou ooit moet kry sy eie hond sal hom byt want hy gaan nooit weer dieselfde lyk nie
 
Chaotc99

New member
Nice reels,

Just got myself 2 x Shimano Aerlex XSA 8000 Big Pit Reel for around R740 each. Might have been a bit expensive but best price I could get here in Welkom.

Going fishing with them tomorrow in a pan close to Welkom. Been catching nice carp of around 7kg but I know there is bigger in the dam.
 
Top