Hi Manne ek wil ons kompetisie begin aan die rol k

Willem 1

New member
Hi Manne ek wil ons kompetisie begin aan die rol kry. Ek wil graag weet van hengelwinkels in julle areas waar ek die kaartjies kan verkoop en ads kan opsit.

Willem
 

AYOBA!

Sealiner
Gauteng


Anglers Bait and Tackle
011 3941709
Shop 2 Redwood Centre
Cnr Long and Margaret Streets
Kempton Park

Anglers Den
011 4503548
Shop 5 Union Centre
19 North Reef Road
Bedfordview

Anglers Paradise
011 672 1273
Shop L7 Flora Centre
Ontdekkers Road
Florida Hills

Angling Africa
012 6631560
John Vorster & Heuwel Street, Centurion,
Pretoria

Double Deadly
Tel : 012 661 6357 / Cell 083 393 8242 . email - doubled@polka.co.za

877 Freight Road , Loulardia, Centurion.
Pretoria-

Fritz Anglers Paradise
012 3793828
1033 Market Street
Claremont

Ganis Sports World
013 6927061
4842 Opperman Street
Witbank

Laxtons
011 2685850
Illovo Square
3 Rivonia Road
Illovo Sandton
Johannesburg

Mia's Angling Benoni
011 4222995
43 Howard Street
Benoni

Mias Angling Fourways
011 4659652
Cnr The Straight and Forest Drive,
Fourways,
Johannesburg

Mia's Angling Randburg
011 7933321
Cnr Hans Strydom & Maria Street
Fontainbleau

Mia's Woodmead
011 8044102
20 Waterval Crescent
Woodmead
Johannesburg

Ophirton Trading
011 4931848
151 Booysens Road,
Ophirton Johannesburg

Pretoria West Trading
012 3273553
249 Luttig Street,
Pretoria West

Sollys Angling
011 4931848
151 Booysens Road
Ophirton
Johannesburg

Pawn & Salvage
011 3121918
Opp Boulders Shopping Centre
31 Old Pretoria Road
Midrand

Rratlapi Angling
012 6548586.
Clubview,
Pretoria

Solly's Angling Corner
012 348 0207
012 348 9597
322 Garsfontein Drive, Shop 2,
The LIghting Warehouse Building, Waterkloof Glen, Pretoria

Solly's Angling Vereeniging
016 4225545
Shop 6 - 8 Park Mansions
47 Voortrekker Street
Vereeniging

Sollys Angling Fourways
0114652937
Shop U 3
Fourways Crossing Centre
William Nicol & Witkoppen
Johannesburg

Solomons Gifts
012 5460243
521 Gerrit Maritz Street
Pretoria North

Somerson
011 9536946
44 Cecil Knight Street
Rant & Dal
Krugersdorp

The Fly Shop
011 7063894
Shop L 5 Hobart Centre
Hobart Road
Sandton
Johannesburg

Western Accessories Boksburg
011 9186326
Shop 9 Key Largo Centre
Cnr Trichart & North Rand Road
Boksburg

Western Accessories Germiston
011 8733868
4 Victoria Street,
Germiston

Witbank Rod & Reel
013 692 4031
Baillie Square
Baillie Street (Opp Pick N Pay)
Witbank

Zak's Fishing g
016 9814379
Shop 2
11 Addison Boulevard
CE 6 Ext 1
Van Der Byl Park

Zambezi Angling
012 5481253
Montana Corner Shopping Centre
Cnr Zambezi & Dr Swanepoel
Magalieskruin
 

Willem 1

New member
Emmanuel Evangelie Gemeente Rayton
Ope Dag en Nag Hengel Kompetisie
De Rust
Hartebeespoort Dam

6—7 Oktober 2012

Saterdag 05:00 tot Sondag 12h00


Pryse

1 st Swaarste Karp: R2000.00 + Braaier
2 de Swaarste Karp: R1000.00 + Braaier
3 de Swaarste Karp: R500.00 + Braaier
Swaarste Baber: R1000.00 + Braaier

Talle lucky Draws
Daar sal ook n prys wees vd beste ondersteunde hengel klub.
Pryse kan verbeter soos die borge inkom.

Inskrywing Fooi : R120 per Hengelaar
Hek gelde by Oord uitgesluit. R30.00pppn

Navrae Willem 0839580745
LW: Geen Bote

Of aanlyn by
willem@emmanuelevangelie.co.za

GPS KOORDINATE : S25 45.913
E27 49.158

Ek wilgraagdie kaartjies oor n weie aria versprein as jy kan dink aan n goeie afsetpunt naby jou laat my weet.

Willem
 

AYOBA!

Sealiner
kan ons asb die volledige reels kry, asook 'n waarborg dat dit 'n regverdige en deursigtige kompetisie gaan wees waar niemand (familie en vriende) voorgetrek gaan word nie? soos by baie ander hengel komps wat gehou was in die verlede.
 

Willem 1

New member
Ons is n kerk organisasie en LW: niemand sal voorgetrek word nie Ek was ook al by menigde komp waar jy kon sien daar is n ge chommy chommy ding. Lucky draws gaan die nommer getrek word en die ou met die nommer gaan sy eie prys trek ook dmv nommers. Wenviise sal deur almal gesien kan word en daar is n apel raad indien jy dink iemand het gekul.

Hier is die voorlopige reels kyk of julle tevrede as ek moet verander PM my of stuur my n Email.

Reels:
1.       Hierdie is ñ oewerhengel Kompitisie.
2.       Deelnemers moet by die hek regestreer en seker maak sy besonderhede is korek.
3.       Slegs 2 Stokke per hengelaar. Familie of vriende sonder ñ hengel kaartjie mag nie hengel nie, dit is om enige ongereimdhede uit te skakel met eksta stoke. Geen area mag oopgehou of afgesper word nie. First come First serve werking.
4.       LW. Geen aasbote of Kano’s mag gebruik word om lyne uit te vat of om vis te gaan skep nie. Kano’s mag slegs gebruik word om snags, obstruksies en vasgehaakte lyne los te maak.
5.       Geen hengel voor die kompetisie nie.
6.        Hengelaars mag deur die nag voer met kettys en torpedo’s. Geen kano’s en aasboter mag vd doel gebruik word nie.
7.        Merkers slegs toegelaat sodat deelnemers nie oor mekaar se lyne gooi nie. H merker of ingooi merkers. Jy moet self jou merker verwyder.
8.       Hounette en life wells sal voor kompetisie nagegaan word.
9.       Deur in te skryf aanvaar deelnemers die Hengelreëls.
10.    Enige deelnemer wat die reels verontagsaam sal gediskwalifiseer word.
11.    Jy moet te enige tyd op versoek van 'n Beampte jou hengelkaartjie kan toon.
12.    Drankmisbruik en onbeheersde gedrag en harde musiek sal nie geduld word nie. Oortreders sal aangekla en deur die S.A.P van die terrein verwyder word. No Refunds.
13.    Sportmangees, oewerhengelaars respekteer mekaar se regte.
14.    'n Oneerlike hengelaar pleeg bedrog, nie net teen die organiseerders of die borge nie, maar ook teen JOU, die eerlike hengelaar. Rapporteer asseblief enige bedrog of afwyking van die hengelreëls. Dit is vir jou eie beswil.
15.    Damreëls van die SAPS, Oorde en Provinsies geld.
16.    Geen quadbikes by oorde toegelaat nie.
17.    Die ORGANISEERDERS DRA GEEN VERANTWOORDLIKHEID VIR DIEFSTAL , SIEKTE , DOOD OF BESEERINGS TYDENS DIE KOMPETISIE , HENGEL OP HENGELAARS SE EIE VERANTWOORDELIKHEID.
        Inweeg[/b][/b]
  1. Inweegring sluit Sondag: Oewer 12h30.[/*]Hengelkaartjie moet getoon word om vis te kan weeg.[/*]‘n Deelnemer bevestig met sy handtekening op inweegstrokie sy persoonlike besonderhede en gewig van die vis korrek is.[/*]Vis wat geweeg word, word die eiendom van die Organiseerders.[/*]Kom weeg slegs jou grootste visse . Ondersteun catch & release. [/*]Slegs visse wat groot genoeg is om vir ‘n prys in aanmerking geneem te word, sal geweeg word.. [/*]Lw: Slegs gesonde en on beskaadigde visse sal geweeg word. (CarpCare)[/*]Enige besware ten opsigte van beampte of uitslag moet skriftelik by Appelraad ingedien word. Geen besware sal na 12h45 op 7 Oktober 2012 oorweeg word nie.[/*]Apelraad se beslising is Finaal.[/*]
        Prysuitdeling
  1. Prysuitdling begin op Sondag 12h45 Geen vis sal daarna weer in geweeg kan word nie.[/*]Deelnemers moet by prysuitdeling wees andersins verbeur hy sy prys. Kaartjies is nie oordraagbaar nie.[/*]In geval van ñ gelyk uitslag sal daar ñ loting gehou word.[/*]Die organiseerders behou die reg om pryse te weerhou indien bedrog vermoed word.[/*]Die organiseerders sal nie aanspreeklik gehou word indien ñ borg onttrek nie.[/*]Wenners van Vakansies moet voor einde vd dag sy ID of afskrif daarvan  aan die beamptes toon.[/*]
                           Prys vir klub / organisasie met meeste deelnemers
 
Top