Ons is n kerk organisasie en LW: niemand sal voorgetrek word nie Ek was ook al by menigde komp waar jy kon sien daar is n ge chommy chommy ding. Lucky draws gaan die nommer getrek word en die ou met die nommer gaan sy eie prys trek ook dmv nommers. Wenviise sal deur almal gesien kan word en daar is n apel raad indien jy dink iemand het gekul.
Hier is die voorlopige reels kyk of julle tevrede as ek moet verander PM my of stuur my n Email.
Reels:
1. Hierdie is ñ oewerhengel Kompitisie.
2. Deelnemers moet by die hek regestreer en seker maak sy besonderhede is korek.
3. Slegs 2 Stokke per hengelaar. Familie of vriende sonder ñ hengel kaartjie mag nie hengel nie, dit is om enige ongereimdhede uit te skakel met eksta stoke. Geen area mag oopgehou of afgesper word nie. First come First serve werking.
4. LW. Geen aasbote of Kano’s mag gebruik word om lyne uit te vat of om vis te gaan skep nie. Kano’s mag slegs gebruik word om snags, obstruksies en vasgehaakte lyne los te maak.
5. Geen hengel voor die kompetisie nie.
6. Hengelaars mag deur die nag voer met kettys en torpedo’s. Geen kano’s en aasboter mag vd doel gebruik word nie.
7. Merkers slegs toegelaat sodat deelnemers nie oor mekaar se lyne gooi nie. H merker of ingooi merkers. Jy moet self jou merker verwyder.
8. Hounette en life wells sal voor kompetisie nagegaan word.
9. Deur in te skryf aanvaar deelnemers die Hengelreëls.
10. Enige deelnemer wat die reels verontagsaam sal gediskwalifiseer word.
11. Jy moet te enige tyd op versoek van 'n Beampte jou hengelkaartjie kan toon.
12. Drankmisbruik en onbeheersde gedrag en harde musiek sal nie geduld word nie. Oortreders sal aangekla en deur die S.A.P van die terrein verwyder word. No Refunds.
13. Sportmangees, oewerhengelaars respekteer mekaar se regte.
14. 'n Oneerlike hengelaar pleeg bedrog, nie net teen die organiseerders of die borge nie, maar ook teen JOU, die eerlike hengelaar. Rapporteer asseblief enige bedrog of afwyking van die hengelreëls. Dit is vir jou eie beswil.
15. Damreëls van die SAPS, Oorde en Provinsies geld.
16. Geen quadbikes by oorde toegelaat nie.
17. Die ORGANISEERDERS DRA GEEN VERANTWOORDLIKHEID VIR DIEFSTAL , SIEKTE , DOOD OF BESEERINGS TYDENS DIE KOMPETISIE , HENGEL OP HENGELAARS SE EIE VERANTWOORDELIKHEID.
Inweeg[/b][/b]
- Inweegring sluit Sondag: Oewer 12h30.[/*]Hengelkaartjie moet getoon word om vis te kan weeg.[/*]‘n Deelnemer bevestig met sy handtekening op inweegstrokie sy persoonlike besonderhede en gewig van die vis korrek is.[/*]Vis wat geweeg word, word die eiendom van die Organiseerders.[/*]Kom weeg slegs jou grootste visse . Ondersteun catch & release. [/*]Slegs visse wat groot genoeg is om vir ‘n prys in aanmerking geneem te word, sal geweeg word.. [/*]Lw: Slegs gesonde en on beskaadigde visse sal geweeg word. (CarpCare)[/*]Enige besware ten opsigte van beampte of uitslag moet skriftelik by Appelraad ingedien word. Geen besware sal na 12h45 op 7 Oktober 2012 oorweeg word nie.[/*]Apelraad se beslising is Finaal.[/*]
Prysuitdeling
- Prysuitdling begin op Sondag 12h45 Geen vis sal daarna weer in geweeg kan word nie.[/*]Deelnemers moet by prysuitdeling wees andersins verbeur hy sy prys. Kaartjies is nie oordraagbaar nie.[/*]In geval van ñ gelyk uitslag sal daar ñ loting gehou word.[/*]Die organiseerders behou die reg om pryse te weerhou indien bedrog vermoed word.[/*]Die organiseerders sal nie aanspreeklik gehou word indien ñ borg onttrek nie.[/*]Wenners van Vakansies moet voor einde vd dag sy ID of afskrif daarvan aan die beamptes toon.[/*]
Prys vir klub / organisasie met meeste deelnemers