hi julle, wil graag uitvind volgens julle wat is die beste aas/dips wat werk vir muddies om hul op tempo op die lyn te kry.
ek het bestandeele vir n muddie kombersie maar weet nie wat is die hoeveelheede nie en of dit werk nie.
koekmeel
water
kondensmelk
strawberry nesquick
vanilla geursel
:imnew
ek het bestandeele vir n muddie kombersie maar weet nie wat is die hoeveelheede nie en of dit werk nie.
koekmeel
water
kondensmelk
strawberry nesquick
vanilla geursel
:imnew