Hi I will be fishing at Klubamigos from the 1st o

Tips on Rietspruitdam

  • What bait to use. How deep? Any tips please. This will be my first time at Rietspruitdam.

    Votes: 0 0.0%
  • Regards

    Votes: 0 0.0%

  • Total voters
    0

Lee1983

New member
Hi

I will be fishing at Klubamigos from the 1st of Jan till the 4th.  If anyone can help with tips on what bait to use I will appreciate it.  Any other tips are welcome.

Regards

 
 

Lee1983

New member
Conventional, I am getting into it after a while from the waters.  First time at Rietspruitdam, so any tips will do.  What bait to use, what ground bait (voerplek) to use, how deep ect.

Please help

 
 

quinton.gindra

New member
Unfortunately I only had a session at Rietspruit once before when I was doin conventional fishing. I have changed to specimen so for specimen I am going there the first time. I have done some research and I see baits like peach, Garlic, caramel and bunspice work there. Some say mielies but then others say that does not work. When i was last there we where casting 80-100 meters but I did find that we actually ad to go to 150-200 meters to actually catch anything. This is the most I know about the dam. When I get there on the 24th of this month I will first scout the dam then I think I will know beter what to do.
 

LeonK

Member
as jy nie n aasboot het om jou lyne 180m+ in te vat nie, fokus dan op die 40-80m merk. ek sou se 60m lewer die beste resultate op. ek persoonlik hengel rietspruit selde met 12' stokke en gebruik die meeste van die tyd net 10' stokke. ek sal die 12's uithaal vir die aand se pos en los.

fx
bunspice
pink sweets
perdeby
almond
garlic
tcp
lootie
gumtree
biddulphs
stats
molasse
peach

hoop nie jy sit tussen B23 - en die laaste stand op die B-sone nie. dis in die sloep in die mense gaan oor jou lyne goou.
 

LeonK

Member
o ja, C-sone is die beste vir hengel maar daar is nie geriewe nie. maar gelukkig is die geriewe nie ver nie.
 

Lee1983

New member
Hi daar ouens

Dankie vir al julle hulp sover, glo my, dit gaan my baie help en ek gaan als probeer indien dit sukkel sukkel gaan.

Sover ek weet sit ons by A4, ek ken nie die dam nie, so ek het nie geweet waar om te gaan sit nie en weet nie of dit 'n goeie stand is nie????  Ek vat 'n canoe saam, so ons kan die lyne lekker diep invat en voerplek maak.

Wat my bekommer is dat die ouens se dat die vangste maar swak is daar. 

Ek het nog nie gehoor van iemand wat se dat hulle al goed gevang het daar nie, so miskien kan ek die eerste een wees.
 

quinton.gindra

New member
Ja Lee die vangste is partykeer swak maar ek het al daar gevang waar die ouens langs my goeie vangste gahed het met die grootse 7kg vir n naweek. So ek neem aan daar is 2 faktore wat n rol speel 1. is die lawaai op die oewer omdat dit n vakansie oord is en 2. Die lyn druk in die water is onsettend want elke stand omtrent het 4 + lyne in. So hoe verder jy dit kan vat van die kant af hoe beter. Die bote gaan ook n bietjie pla in die dag.
 

LeonK

Member
A4 kan ook moeilik wees veral as die water gesak het want dan moet jy af buk om die vis te skep, of jy sal dalk daar moet afklim in die water in om te gaan skep. maar dis maar alles deel van hengel en kamp.
maar ek se weer, moenie bang wees om vlak te hengel nie aangesien baie mense hulle lyne gaan diep invat. dit kan beteken dat daar minder lyndruk vlakker kan wees.
moenie worry oor die bote wat pla nie, worry oor die bote as julle die lyne invat.
hulle hou sou nou en dan daarvan as jy molasse in jou bol inbrei.
 

Lee1983

New member
Ek is net onseker van waar ek my voerplek moet maak en wat om te gebruik.

Wat ek gewoonlik gebruik is 'n voerblok (beeslek) wat al vir my baie suksesvol was, maar waar drop ek hom?  Op 50 meter, 80 meter, 120 meter?

Indien julle ouens weet van iets wat beter sal werk asb, laat weet my.
 

LeonK

Member
nee jou voerblok vat jy diep.ongelukkig sal jy die afstand kan bepaal as jy daar is want daar gaan so paar ander ouens ook wees met merkers wat orals le. maar soos quinton se, +/- 180-200m
met die vlak stokkies kan jy sommer op 60m n kol aan die gang kry. cast net heeltyd op dieselfde plek.
 

Lee1983

New member
Dankie Rampokker & Quinton

Ek sal die raad van julle gebruik en hoop vir 'n suksesvolle vangs.

As julle ouens van nog iets kan onthou later wat nie genoem is nie, laat weet maar asb.

Geseende Kerstyd vir julle manne.

Groete
 

LeonK

Member
geniet dit en dis maar moeilik om by daai dam te blank.
haal asb net jou merker uit as jy klaar gehengel uit
 

Lee1983

New member
Ek is darem een van die tipe ouens wat ook teen dit is om merkers in die water te los.

Ek sal dit geniet dankie.
 

Lee1983

New member
Hi ouens.

Was toe by klub amigos gewees.  Baie nice plekkie en die geriewe is fantasties.

Wat die hengel aan betref wil ek nie veel oor uitbrei nie, die vangs was baie swak.

Ek glo nie ek sal sommer weer daar gaan hengel nie.  Ek kan dieselfde grootte vis gaan kry by die pet shop.

Groete

 

 
 
Top