hi het torium30 gekoop maar dink dat ek het n fout

plumberman30

New member
hi het torium30 gekoop maar dink dat ek het n fout gemaak!!!!

sal ek n kan haai vang of nie????

het braid ook op gesit ^^..^^..^^..^^..

:ssswim::ssswim::ssswim:

bronzie of nie
 

Mangi

Sealiner
Of course sal jy! Daar is BAIE klub ouens wat net met Toriums hengel. Trophy glo ook net in sy Toriums.

Ongelukkig soos met meeste goed vandag kry jy ene wat breek. Dit is maar net hoe dit werk. Maar dit kan met 'n Trinidad ook gebeur!

As jy haaie wil vang moet jy braid opsit, ten minste 600m. En dan sal ek net 'n klein spring agter die dog sit sodat dit nie glip nie. Ek het dit met my Torium en Trinidad gedoen.

As jy self jou katrol diens, moet nie grease of te veel olie op jou anti-reverse bearing sit nie. Dit is dan gewoontlik wanneer hy fail.
 

spirits

Senior Member
plumberman30


ja

dit is dood reg, as ek dit nie verkeerd het nie is die grootste bronzi gevan met n toruim 30 in die Kaap... jy kan net die washers vervang met carbontex washers en laai met 600 m braid van so 45 to 50 LB en dan topshot 0.50 of 0.52, kyk na doublex dis goeie lyn.

 

My 2c[/i]

:SSS
 

mielie

Sealiner
Hoekom wil julle so baie braid opsit dat mens net 100m topshot kan opkry?

Dit is mos nie goed nie want as jy n slide sinker gooi en jy gooi 120m dan gaan jy mos jou slide moet haak op jou braid? Dit kan sekerlik nie goed wees vir jou braid nie.  Ek het net 450m whiplash op en kan na dit maar net 220m 0.52m double x op kry.

 

Vra maar net....
 

plumberman30

New member
dankie ouens het by paar mense gehoor dat dit nie reg is nie,

maar voel baie beter nou

thanks::S::S::S::S::S::S::S

::S::S::S::H::H::H

hy sal mooi pas op my  LF sharkie wat my brand omdat ek dit eergister gekoop het

nou moet die bronzies net kom!!!!

wa  julle bronzies
 

Marthin

Sealiner
plumber my "nuuskierigheid" is nou geprikkel... wat het die ander manne gese moes jy eerder gekoop het?
 

Mangi

Sealiner
mielie wrote:
Hoekom wil julle so baie braid opsit dat mens net 100m topshot kan opkry?

Dit is mos nie goed nie want as jy n slide sinker gooi en jy gooi 120m dan gaan jy mos jou slide moet haak op jou braid? Dit kan sekerlik nie goed wees vir jou braid nie.  Ek het net 450m whiplash op en kan na dit maar net 220m 0.52m double x op kry.

 

Vra maar net....
Daai klink nie reg nie.  Ek het 600m KF braid op (Wat dikker is as Whiplash) en dan 200m 0.50m topshot.  Dis nog gemaklik.  Ek kan nog meer opkry, maar nou gebruik ek een spool lyn 3 keer.
 

dswart

Sealiner
Plumberman 30:

 

Daar is nie veel met die Torium verkeerd nie - en ook nie as jy hom vir gebruik vir haai hengel nie. Daar is drie goed wat jy kan doen met die katrol veral as jy hom wil gebruik vir haai hengel:

1 Sit 'n springtjie op die dog in soos Mangi gesê het.

2 Sit vir jou Carbontex wasser in - maar eers as jou oorspronklike drags uitgewerk is.

3 Sit vir jou 'n bearing op die shaft tensioner in (nie noodsaaklik nie - maar gee vir jou darem bietjie extra afstand

Onthou as dit 'n nuwe katrol is om die katrol eers 'n goeie diens te gee. Ek glo hierin.
 Veral as jy baie wade...
 

Simen

Sealiner
plumberman30 wrote:
dankie ouens het by paar mense gehoor dat dit nie reg is nie,

maar voel baie beter nou

thanks::S::S::S::S::S::S::S

::S::S::S::H::H::H

hy sal mooi pas op my  LF sharkie wat my brand omdat ek dit eergister gekoop het

nou moet die bronzies net kom!!!!

wa  julle bronzies

My persoonlike opinie

Jy maak nie 'n fout met die Torium nie, maar verskil effens t.o.v die lyn.

Wat ek sou doen met die lyn.

Spoel eers 200m (mono van jou keuse) .50 of .52. ( dis nou heel onder op die spoel)

Sodra dit op is koppel nou jou backing braid daaraan. Draai die braid op totdat die spoel so vol is as wat jy dit wil he.

Nou weet jy, jy het 100% van jou spoel kapasiteit benut. Vergeet hoeveel meters maar 100% spoel kapasiteit.

Nou moet jy alles afdraai 2x sodat jy die braid punt nou bo kan kry en jou Torium spoel. (m.a.w braid (backing) onder en mono (topshot) bo

Kies jou mono en backing so.

Mono -- elke man het sy eie voorkeur maar tussen .52 en .55 (.50 is meer as genoeg as jy nie slide nie)

Nou die keuse van die braid: Kyk eers na die breekkrag  ( nie dia nie) van die mono  bv: joune is xxx kg dan kyk jy na braid wat 10kg meer as dit is.

So sal jy maks lyn op jou spoel kry.

 
 

Trophy

Sealiner
cracker jack. wrote:
my bronzie would have raped the torium 30! look after the reel cause they not the best quality

Hi CJ,

Think what you meant to say was your Bronzie would have 'raped' any reel that size...Trinidad 30, Saltist 50, Saltiga 50...

Some fish are just big...big fish need big reels! I always thought 800m with 8kg of drag would be enough. My recent trip to Hole in the Wall reminded me just how humble a 30 sized reel becomes when a big fit shark decides to head south!

p.s. the current SA Bronzie Record...take on a TOR30?
 

dswart

Sealiner
Trophy wrote:
p.s. the current SA Bronzie Record...take on a TOR30?
Yes Trophy the fish was landed on a Torium 30 (by Noweeds). Took 45 minutes to land. Female and she was bitten eff upped with all the mating.
 
Top