Rampokker[b] wrote: [/b]rose/lemon/almond/stats/fx/banjo/paint[/quote]
Daai werk regtig, ons het jare terug 'n "parkhome" by die TEKSA hengelgronde gehad en baie vis daar gevang.
Anys en perdeby/bunspice is ook 'n goeie roep.
Daar was lank terug 'n dip met die naam Windpomp Delight, hy het soos 'n bom op 'n degie gewerk....
Gooi maar 'n muddie kop vir baber ook.....
Groete,
Eugene
Ek sal vouch vir dit. hahahaGooi maar 'n muddie kop vir baber ook.....