Hi Guys Was hoping I can get some info on Bloemh

DOOM

New member
Hi Guys

Was hoping I can get some info on Bloemhof Verlatenskraal.
If never been there and were going there in Mei for the Sa's.
Any advice would be apresiated

Thanx
 

connas

New member
hey daar Doom

wanneer gaan jy daar hengel ?

try sprite deeg saam met fx en banana supreme

dis waarmee ek laas dar gevang het in aug 2011

soos jy by die hek in kom is daar kantore op linker kant

gaan ver by fan maak die pad n furk hou regs en gaan reguit met die pad an na die 2 de toilet het ek gesit ek het op 150m eenstok en 175m die ander gehengel

happy fishing
connas
 

DOOM

New member
Hi Connas

Ons C-Span Het 'n Sa's daar in Maart (Oops nie Mei nie). Maar ek will probeer om voor die tyd te gaan social.

Gaan devinitief jou Sprite deeg probeer. Thanx
 

Bigdan

New member
Hi Doom

Ek is ook daar daai tyd vang vir Sentraal Noorwes ek soek kontoer kaarte vir daai kant van die dam. Maar ek hoor dit is baie vlak vir ver. Laat weet as jy deur gaan ek wil ook n oefen sesie in kry voor die Kampioenskappe.
 

connas

New member
dan moet ons manne n biekie n sessie reel of wat se julle ? eks altyd game vir n hengel se net wanner en eks daar
 

connas

New member
ek het stories gehoor wat my oupa vertel het dat jy nie met 2 stokke op n slag dar kan vang nie

maar toe ek daar was is dit soos die naam se verlate
 
Top