Hi paPgooier6395,
Ons is lekker groot klub,en hengel elke eerste naweek van die nuwe maand ons klubcomp.Dan het ons ook n bolgooi liga waaraan die manne deelneel.Ons is lekker sterk klub en die manne help graag.
Vir meer inligting kontak gerus vir Mark Swart By mark.swart@bcx.co.za
Hy sal al jou vrae rakende Koedoe en Gauteng Noord kan beandwoord.
Besoek gerus ons blog ook by.http://koedoehengel.blogspot.com/
groete