Dit behoort nie 'n probleem te wees nie. Jy behoort met 'n 12" stok so tussen 100m & 120m te gooi. Ek vang met 14" stokke, so ek is nie seker nie.
Ek het begin visvang toe ek 5 jaar oud was, so ek oefen die laaste 27 jaar al.
Alles is in die aksie. Wanneer jy die lyn los, hoe swaar die bom is, is die bom reg op, jou swaai aksie, ens. Ek moet ook by se, wat my afstand verbeter het is die Power Butts.
Dit extend die onderste deel van jou stok, sodat jou hande verder van mekaar is. Dit maak die swaai aksie van die stok groter wat ook help met afstand.