Vleipadda dit was bitter min Karpe wat gevrek het daai tyd volgens 'n klieënt wat deel was van die organisie van die skoon maak. Glo duisende harders gewees maar wat tog snaaks is, is die feit dat daar nogsteeds net vis aan die kleiner kant (1 - 1.5 kg) uitkom. Ek het egter 'n 4.8 kg op my 6 ft Kurper stokkie in die rivier (Blouberg road se kant naby die brug) gevang wat in die vlei in vloei en daar was die gemideld 2.5kg tot so 3.4 kg so hulle moet in die vlei ook wees. Ek vermoed daar moet menere ook rondswem in daai vlei.
Molasses you can't go wrong with brown bread and Koo mielie pips. If it's dead or windy go with a curry brown bread and pips as backing. Tutti Fruity, honey/custard and Bunspice works well if the weather is fair. Funny enough I had good success on a Cocoa brown bread aswell. You can try floats aswell but my success came with brown bread and Koo mielies. And try to go on days where there won't be that much boat activity.