Hi guys. I have fished at rooi walle a week ago a

Jake the Snake

New member
Hi guys.

I have fished at rooi walle a week ago and blanked....? Using every trick that i know of...and that i learnt here on sealine...and it driving me crasy that i couldn't produce any results for my hard work...:X

No what i have heard is that it is a difficult venue to fish at, but is there any advice or tips that you "old dogs/masters" could give me for this venue? Did i maby use the wrong approach or what?

The dips that i used was the following.:

Combo 1 - FX/Rooi GP/devils fork on the bol SWD on hooks
Combo 2 - FX/perdeby on the bol, Tjop Tjop float on the hook

Any help would be appreciated.
 
My maat, ek het al n paar keer daar gehengel maar dit was laaaank terug. Moes bietjie in my file gaan opkyk wat ek gebruik het en dit was Sept 2006. So ek post dit maar en jy moet maar self besluit wat jy met dit gaan doen.

Dit was die dag baie warm, gedelltelik bewolk met sterk wind. Het vroeg op 45m en 90m begin maar niks gekry nie. Het later oorgeslaan na P3's en 4's met Vaaldam stroppe om afstand te kry. Het TCP floaties op beide hoeke gehengel met Devilsfork degies met Sticky (TCP - MrMuti) en Petite Janine op die bol. Die bol het ek in SA Poeier geskud en die strop so ver as moontlik gegooi. Ek het later die boonste hoek in Q35 gedip en 4 van die 6 vis vir die dag op die boonste hoek gevang. Het 2 geelvis (size) en 4 karp gevang vir 6.555kg.

Ander hengelaars het die volgende gebruik:

Bronkie:   7 vis op TCP en Hasbeen (klub komp gewen die dag)

Wikus:  7 vis Ebony, TAC, Transkaroo, Gatvol (weet nie of hy dit ALS saam op gesit het nie en of hy net van dit gebruik het)

Attie:  7 vis TCP, Dusk till Dawn, FX

 

Dit is dit. Dink TAC/Sticky/TCP behoort erens dalk deur te kom daar. Ek sou voorstel dat jy vroeg een stok op 40-60m gooi vir die vroee vissie vlak. Begin die ander stok op 100m en kyk wat is die tempo en die styl van die visse die dag. Ek is die naweek by Ardenza en gaan dit maar so begin daar ook. Sterkte en report terug asb

:fishn
 

Jake the Snake

New member
thanks JPS. Dit klink vir my heentemal anders as die idees wat ek gehaat het. Sal dit bietjie gaan probeer more.

Ek weet dit mag dalk bietjie laat wees maar gaan probeer die volgende combo daar
Het vir my gewerk so `n paar naweke terug gewerk. Het die hele dag op die combo goeie tempo behou. Ek het vir die dag in totaal 12 visse geland van 18 byte die ander was maar van my eie stupidity. Sak gewig - 10kg. Hulle gaan soos volg.:

Combo 1

Kondisies - Warm en winderig later deur die dag.

Afstand - 60 -80m

Op die Bol -
Drupple van elk - Quatro, Paint/Pikewyn sous en Vaaldam.
Gooi maar drupple TCP by as dit winderig raak

Hoeke -
Tjop tjop float (Bo) met SWD backing
Bunspice float (Bleeding/gewoon) onder.            

Opmerkings -
Elke vyfde gooi het ek my strop in SA poeier gedoop net om die tempo te behou.

Combo 2
Kondisies - Vroe tot laat middag, winderig.

Afstand - 60 -80m

Op die Bol - Lootie, vicks en fizzer

Hoeke -
Tjop tjop float (Bo) met SWD backing
Bunspice float (Bleeding/gewoon) onder.            

Opemerkings - Geen
 

PI

Senior Member
Hi Sorry for the late reply.

I fished about a year ago in the winter and got the fish either on duiwelsdrek/fx or FX/TAC. The weather was bad with rain and wind for the most part of the day. We sat about 50mtrs to the right of the fence.
 

Jake the Snake

New member
Raait jammer om nou eers terug te kom.

Die dag was supper kak gewees. Het drie seisoene in een dag gehaat. Koue winer weer in die oggend, Reen in die vroe middag en warm winderige weer van so 12 tot 2:30...

So ja nee manne niks van die bogenoemde het daar gewerk nie.

Wat wel gewerk het was Vicks, Lootie en FX...het soo twee byte/lyne drops vir diedag gekry...

JPS dankie in elkegeval vir die advise. Ek het die in my data basis gesit so ek sal dit beslis nie gou vergeet nie.
 
My maat, ons was om die draai (soort van) by Ardenza gewees die naweek. Het dieselfde 3 seisoene gehad. En 'n MOERSE storm laat middag. Het ook maar power gegaan so moenie worry nie.
 
Top