Daar het 'n klomp van die grooter vis gevrek met die pyp wat gebars het so ruk trug. Laas toe ons die dammetjie gehengel het so 3-4 jaar trug was daar 2 groot karps gewees of hulle nog daar is weet ek nie. Maar die dammetjie kan moeilik wees die dag as hy wil. Die beste plek om van af te hengel by die dammetjie is toe gemaak jy mag nie meer daar sit nie. Moet dalk weer begin om die dammetjie te hengel het baie tyde by die ou dammetjie spandeer toe ek op skool was.