Hi Guys I Am fishing theier in a couple of week

Jake the Snake

New member
Hi Guys

I Am fishing theier in a couple of weeks and what to know what will work well there.

Has anybody been there recently that might help with some good combos and distance to try.
 

Waldok

Senior Member
Ek self was nog net een keer daar. Maar ek het redelik info omtrent die venue, maar als ongelukkig in die somer bymekaar gemaak. In die somer is die afstand 85m. Bass was die basis gewees wat boldips aanbetref. Ek hengel Kees vd Walt die naweek, sal report en vir jou als gee, aangesien hy mos reg langs J Leonard is.
 

Optimus

Member
Stem met Waldok. Bass was een van die basiese dips tydens die Nasionale proewe. Kyk na BMT en fx met vampire floats en wit deegie agter op die steel ook. Gp en Fx en Wintergreen foats maar ek het hulle gekleur met Sunset poeier sommer lekker dik.

As jy naby die klip kraal sit so 110 m op 'n kol. kolgooi is oorel belangrik. AS jy nader na Kees vd Walt se draad toe gaan kan jy so 80 m vroegoggend gooi en definitief die ander stok oor 120 m hengel.

die oewer het baie drop offs en hou die vis effens vas sodat jy hulle oor die plekke kry. Die vis is geneig om daar tegaan vassit.
 

Jake the Snake

New member
Thanks manne. Ekke sal hom bietjie gan try. Gan die naweek bietjie daar vang so hoop net die weer speel saam.

Sal post as ek klaar daar was.
 

Jake the Snake

New member
Aai manne. Nee ek was nog glad nie daar nie. Hoop om die naweek te gan. Het bietjie vas geval met die werk en ander persoonlike goed.

En eks ook bly ekke het nie daai naweek gegan nie. Was lekker winderig en Vrek koud gewees.

Sover as wat ek weet het die manne gebloei!!!
 

SERAPHIM

New member
EK IS N GEREELDE HENGELAAR BY JACKIE LEONARD MAAR KAN SAAMSTEM
OP DIE HENGELAFSTAND SO TUSSEN 80 EN 120 M HET NOG ALTYD GOED GEWERK.
EEN VAN MY PA SE VRIENDE HET N STUK GROND DAAR MAAR SIT REG TEEN DIE LYNDRAAD AAN DIE LINKERKANT BY DIE KLIPERIGE GROND..HET AL N HUISIE OPGESIT VIR DAAI KOUE AANDE.WIL BIETJIE HIERDIE JAAR
GAAN OM SPESIEHENGEL DAAR TE GAAN UITOEFEN,..AAS GEWYS KAN EK VOORSTEL
WILLEM PETRIE SE CARAMEL PITTE SAAM HULLE CFX CARAMEL DIP EN OOK DIE
HEUNING DIP VAN WILLEM PETRIE.TRUCELLA SE BRILLAINT BANANA,UK SPECIAL
EN JOKER HET DIE VIS ABSOLUUT MAL GEMAAK BY DIE LAASTE TRIPPIE..DIS REGTIG N SPESIALE PLEKKIE OM TE HENGEL OMDAT DAAR NIE REGTIG BOTE OP HIERDIE AREA VOORKOM NIE,AS IEMAND NOU NET N PAAR BOME PLANT OM VIR ONS SO BIETJIE KOELTE TE KAN AANBIED..VIR DIE WAT BELANGSTEL AS JY OP GOOGLE INGAAN EK
ONDER DAMCONTOURS KYK SAL JY SIEN DIE DIEPTE DAAR WISSEL VAN SO 7FT TOT OM
EN BY 55FT OP SY DIEPSTE PUNT DAAR WAT MIN OF MEER IN DIE MIDDEL VAN DIE DAM SIT..
 
Top