Hi Guys I am a regular breede Boater and was wond

danman1979

New member
Hi Guys

I am a regular breede Boater and was wondering if anyone knew much about the duiwenhoks river just up the road.

Is it an option when the wind is howling in witsand.

Can i take the boat, is it worth it

Is their a slipway.

Does anyone catch anything there, or better to sleep the windy days away in witsand

dan
 

patrys

Senior Member
when the wind is howling i stay ashore and visit my friends. i fish for pleasure, not for a living. lol
 

Catch 22

Senior Member
I have launched my 5m cabin boat at duiwenhoks river , there is no slip but there is a spot where you can launch, pref a 4x4.

Fishing was good with lots of 3-5kg cob.
 

Johnny Swart

New member
Duivenhoks is so 40km van Witsand.Daar is n slip by puntjie en ja daar is baie vis,selfde as in Breederivier. Baie veilige rivier.
 

Johnny Swart

New member
Die rivier is maar smal en het nie n vreeslike stroom nie.Die ouens vang daar met kleinbootjies,kreefbakkies . Ja hy is veilig ,as die wind waai sal jy daar kan hengel.
 

fisher

Senior Member
I was at Duiwenhoks about a month ago and the channel was very small, don't know if its become wider since then.
 

Johnny Swart

New member
Duivenhoks is maar n klein rivier ,maar heeltemal onderskat,daar is baie vis. Die ouens wat hom ken vang baie,vind net eers uit of daar nie varswater is nie. Bree en Duivenhoks sal nou eers n rukkie uit wees,ons het reeds sowat 75mm reen in opvangs gehad en reen nog steeds.Vis in Duivenhoks Kabeljou,Elf,Leervis, Steenbras ,Grunteren baie Harders en klein vis.
 

Adi

Senior Member
A local told me... best way to know if the spot is good to fish is to taste the water... Salty good... Fresh... move away.

Johnny - Hoe is die hengel daar by River Magic se kant...
Laas keer toe ek daar was het net barbel uitgetrek.. nnogal grootes... maar hulle is 'n pes daar.
 

Johnny Swart

New member
Breerivier was die naweek maar stil .Ek weet net van 2 kabeljoutjies van so 4/5kg, baie onder 60cm in rivier. Mooi grunters het uitgekom,van die kant gevang by Groenpunt. Weer was laas week stormagtig [suid oos ] vanaf Maandag gewaai tot Donderdag en van Sondag middag af stort reen dit,ek dink die rivier gaan vars water kry ,sal so teen Donderdag sien hoe rivier is, vir die naweek.
 

Johnny Swart

New member
Die wereld het lekker gereen. Teen die berg by Heidelberg 100mm en meer ,Witsand 62mm. Swellendam ook 100mm, Robertson se kant baie min,Ceres blykbaar n paar druppels. Riviersonderend het ook heelwat reen gehad. Op die oomblik is die water reg,vanoggend is n kabeljou van 62 kg gevang,ek het die vis gesien en help weeg.Kan jou by Donderdag se hoe rivier is,hengelklub moet dan self n besluit neem oor kompetisie ,gaan ons vrydag nag vang of saterdag op die dag.
 

mako

New member
Hey Dan!

Heard they Caught some Kob there about 2 weeks ago, was maybe looking to go there in Jan.
 

Raptor

Senior Member
Johnny Swart wrote:
Die wereld het lekker gereen. Teen die berg by Heidelberg 100mm en meer ,Witsand 62mm. Swellendam ook 100mm, Robertson se kant baie min,Ceres blykbaar n paar druppels. Riviersonderend het ook heelwat reen gehad. Op die oomblik is die water reg,vanoggend is n kabeljou van 62 kg gevang,ek het die vis gesien en help weeg.Kan jou by Donderdag se hoe rivier is,hengelklub moet dan self n besluit neem oor kompetisie ,gaan ons vrydag nag vang of saterdag op die dag.

Ouens...Johnny lieg! Daar is BAIE reen en die rivier is BAIE VARS...MAAR  daar is nie sulke groot visse in die breerivier nie!!

 

(johnny is jy mal om sulke goed hier kwyt te raak...wil het die rivier moet volgende naweek soos `n J`burg highway lyk?)
 

Johnny Swart

New member
Raptor jy is reg ,dit het baie gereen en die rivier kom af,daardie vis is voorgele voor hy uit die rivier uit is met die vars water.Die rivier is nogal vars vanaand 6 uur gewees.Sal donderdag kan sien hoe hy die naweek gaan wees.Die vis is by Begrafniskloof gevang so 9 uur vanoggend.Raptor onthou vis wat vandag gevang is byt nie weer die naweek nie,of vis wat gevang is kan jy nie weer gaan vang nie.
 

patrys

Senior Member
Raptor wrote:
Johnny Swart wrote:
Die wereld het lekker gereen. Teen die berg by Heidelberg 100mm en meer ,Witsand 62mm. Swellendam ook 100mm, Robertson se kant baie min,Ceres blykbaar n paar druppels. Riviersonderend het ook heelwat reen gehad. Op die oomblik is die water reg,vanoggend is n kabeljou van 62 kg gevang,ek het die vis gesien en help weeg.Kan jou by Donderdag se hoe rivier is,hengelklub moet dan self n besluit neem oor kompetisie ,gaan ons vrydag nag vang of saterdag op die dag.

Ouens...Johnny lieg! Daar is BAIE reen en die rivier is BAIE VARS...MAAR  daar is nie sulke groot visse in die breerivier nie!!

 

(johnny is jy mal om sulke goed hier kwyt te raak...wil het die rivier moet volgende naweek soos `n J`burg highway lyk?)
i dont want to say alot ; ek dink dat hier dalk n paar verskonings uitgedeel moet word.also didnt want to believe it, but theres just to mutch witnesses.johnny kry vir ons n foto of twee vir die nuusbrief.
 
Top