terrythedolphin
New member
HI Guys/Gals
Kan enige iemand vir my se hoekom my vis lyn pap bly in die water na ek gecast het? Moet ek 'n sinker op die onderkant van die vis lyn sit of wat doen ek verkeerd?
:dohTerry xoxo

Weet jy dalkwat is blou seep?