Hi Guys, Fished yesterday at Tierkrans and caug

PI

Senior Member
Hi Guys,

Fished yesterday at Tierkrans and caught 15 from 6h00am - 14h00pm.

Fish caught:

Yellow (1)

Carp (10)

Muddies (4)

Bait: Supercast Plain with stuttafords float and plain dough. Wintergreen on the bol.

Changed later on to BS32 on the bol with a drop of Hot Honey. Caught the muddies with strawlic and tjop tjop with dough.

12 fish was caught on 53 paces (clip in) and the other 3 (bigger) was caught at +- 80mtrs

I dont have any pics as my generator packed up Friday night whilst busy constructing my wendy house.
 

PI

Senior Member
Hi, dis n oord by metsimoholo, net voor oranjeville. Ek huur grond daar en het n langgg naweek gevat om my wendy op te sit.
Ek het darem leave gehad.
 

PI

Senior Member
Nee CARP1 ek is nie seker waar die wilgedraai is nie. Ek ken hom net as Metsimoholo.
 

CARP1

Sealiner
Jy het links afgedraai net voor jy Oranjeville ingegaan het.Ek weet die plek is verkoop aan ontwikkelaars.Dis baie jammer,want dit was skitterende hengelwater.
 

CARP1

Sealiner
Net so 50m links van waar die kragdrade oor die dam loop.Man,ek en 'n ou skoolvriend het in oktober 1993 die snorre gemoor daar.
 

Naruto

Sealiner
Klink soos die plek waar ek my grootste karp nog gevang het. Dit was lank terug en ek het nie die area so goed geken daai tyd nie. Ek het my bril ook daar verloor van die kano af.
 

CARP1

Sealiner
As jy deur die hek gery het was die kragpunt staanplekke na links en bietjie na regs tot by die ablusieblok.Hoe verder jy dan aanry hoe meer sanderig het dit geword?
 
Top