Nico ons trek net jou been......lol. Die Daiwa vs Shimano oorlog is al amper so oud soos die slag van bloedrivier.
Elke ou het maar sy "likings in n katrol. Ek verkies om met my Daiwa's op die sand te hengel vir eetvis. Enige ander plek of spesie is dit Shimano en Penn.
Jy vang waarmee jy gemaklik voel en waarmee jy vertroue het.

..Nico, Nico...dont get serious bud...LOL...this debate will eat you ALIVE...just go with the flow..breath...in...out...in...out...get the picture??..LOL...