Hi folks! I am going to Swadini this weekend, a

Herman Nel

Senior Member
Hi folks!

I am going to Swadini this weekend, as far as I know there are some nice smallies in the Blydepportdam / Canyon..........problem is NO FISHING ALLOWED if my memory serves me right?

Anyone been there lately ?

Plan B would be to go catch yellows on the fly in a river closeby, but I have got my hart set on some winter smallies...anybody got contacts at parksboard or so...?

Regards

Herman

 
 

Bigjoe

New member
Harry hoe lykit? Ek wil al jare da gaan vang. Mar ons mag nie!! Die geles gan nou taai wees hierdie tyd van die jaar mar miskien is jy gelukkig. Onthou die rivier wat uit die dam loop is vol smallies. Doen aansoek by van die boere onder langs die rivier en target die bass da. Het al gehoor van ouens wat goed gevang het in die rivier.

Goed gan en geniet dit
 

Herman Nel

Senior Member
Dankie Pellie!

Dis 'n goeie idee! ...Brilliant!... Dis seker hoekom jy amper 'n Dokter is!

Ek sal groot vliegies gaan gooi en dalk so bietjie lightweight spinning tackle vat, ken hoeka so paar boere, sal dalk my kettie moet pak vir die seekoeie...?

Kom julle nog af in Aug vir julle nuwe pb's by daai pvt damme?

Groete daar!

Herman
 

Droomvanger

Senior Member
Daar is 'n baie nice plek, Otters' Den so 10 km voor Swadini op die pad waar jy afgedraai het na Swadini van die hoofpad. Dis naby die afdraai. Ek het baie lekker geelvis daar gevang. Ek dink jy moet inboek om daar vis te vang. Dit is egter die moeite werd om daar tuis te gaan. Pasop vir die seekoeie.
 

kleinsnor

New member
HI HERMAN,

N BAIE LEKKER PLEK NABY SWADINI IS TSIDKENU. DAAR IS BASS KURPER ENS,

JY KAN CAREL BY 0836335531 OF SUZETTE OP 0828054263 KONTAK VIR BESPREEKINGS. LAAS WAS DIE KOSTES R100 PER KOP. DAAR IS TWEE BOOTJIES

MET TROLLING MOTORS VIR GEBRUIK DIE PLEK IS MOOI

 
 
Top