[color=#006600]Doubledeadly[/color] wrote:
Hi Marius,
Nie seker of ek jou gegroet het Saterdag nie, maar wil net dankie se vir die "Bleeding Wire" en die saltist se bearings wat jy vir my gestuur het. Daai bearing spin teen die spoed van wit Bollie, as jy vertaan wat ek bedoel. Jammer jy was nie daar toe ek en Misguide die swimbait trace gemaak het met die bleeding wire nie. Dit het rerig goed uitgekom.
@Kumz, were is the pic of the swimbait trace?
Hi all,
I just want to thank everyone for your hospitality. It was nice meeting the "guys". Please contact us for all you requirements.
Regards,
Marius