Hi daar, Kan julle my miskien verwys na publiek

cptfly

Senior Member
Hi daar,

Kan julle my miskien verwys na publieke damme in die wes kaap waar ek my kinders kan neem om karp te vang ?

Ek soek niemand se privaat waters nie, maar 'n plek waar ek my drie seuns kan neem en rustig te sit en visvang.

Hoop om te hoor van julle
 
Top