hi any reports from this dam: (conditions, catch e

Skuimkop

Sealiner
Vleipadda dis 'n kwaai idee ek is net vas van nou tot einde Desember. Maar ons kan dit begin reël vir vroeg volgende jaar as julle bereid is om te wag tot dan. lol
 

Vleipadda

Senior Member
Thats no prob Tomson , en Skuimpie eks seker ons kan wag tot jy daai 20kg baber in die oranje uitgetrek het lol .
Wanneer jy terug is kan ons maar 'n thread oopmaak om venue datum ens te bespreek
 
Top