novice fisher
New member
Hi amal
Ek wil graag yt vind waar is die naaste plek by die vaal dam om vis te vang en wat veilig is, ek dink ek moet volgende naweek so biekie daar gaan probeer.
As iemand my met pad aan wysings en pryse kan help asb.
:fishn:fishn:fishn:fishn:fishn