Hi almal,

williamsmith

New member
:ifishin

Ek het eintlik lanklaas n suksesvolle visvang trip gehad. Het ook lanlaas gaan vang asgevolg van die veilgheids risko by die damme deur die nag. Het vroer jare baie gaan vang veral by Harties, Rietvlei en Roodeplaat. Soek graag bietjie advies oor watter damme om te gaan vang naby pretoria waar dit veilig is vir my en my gesin vir oornag, enige voorstelle, en watter aas om te gebruik ? Glo ek gaan baie leer by julle ouens en vrouens. Thanx william
 
Top