Hi
Nou net terug van Roodeplaat (natuur)
Baie moeilike naweek, die vis wou net nie byt, het alles probeer, selfs 2de nag gebly maar niks
1 karpie van so 1kg deur vriend gevang, 1 karpie by skepnet verloor, darem 2 babers van so 6 en 5kg met krieke.
Hel maar roodeplaat kan steeks raak, een aand looi jy hulle en die volgende naweek net mooi geen lewe. Wat dit nog erger maak is dat ons op my favorite spot gesit het. Bitter min hou nette in water toe ek ry.
Sal maar weer probeer
groete