Hi almal , erina spa is weer oop , n pastoor het ddit oor gekoop , hys so 5 maande oop , daar is nog baie werk ,maar die visvang is puik , van die chalets is reg en in werking , hul plan om teen eind feb 2014 die swembad reg te he en die chalets , daarna volg die slides env... Die toilet geriewe is van puik gehalte, showers , bad ,toilets als is mooi reg , daar is tot n kerk op die grond ,
Baie bly oor die her open van erina spa was nou al n paar keer daar v an dat hy oop is

Baie bly oor die her open van erina spa was nou al n paar keer daar v an dat hy oop is