hi all well, what can i say? the weekend did no

OFC

Sealiner
jammer om te hoor Jan, ja boogskiet het meer tyd nodig as n naweek as die plek nie ingerig is vir daai tipe jag nie! het vandag by n ou gehoor van blesbok vir R350 n kop! weet nie of dit waar is nie ons sal maar sien of hy sy "conection" my nommer gee! ^^..
 
badprop

New member
office fishing club wrote:

Jacques, ek sal 3 vat asb

^^..
 
skrops

Sealiner
office fishing club wrote:
jammer om te hoor Jan, ja boogskiet het meer tyd nodig as n naweek as die plek nie ingerig is vir daai tipe jag nie! het vandag by n ou gehoor van blesbok vir R350 n kop! weet nie of dit waar is nie ons sal maar sien of hy sy "conection" my nommer gee! ^^..

jeez Jacques dis n goeie prys, ek sal ook drie vat!!::S

lol, gewoonlik hoor n ou net van sulke goeie pryse, maar sien die bokke nooit. ek hou duim vas vir jou.
 
OFC

Sealiner
Jan,ons sal maar sien! blykbaar is dit op een of ander skaap plaas in die noorde van natal, en die blesbokke is bedig om vinniger aan te teel as die skaape!lol :blah

sal vir jou en Buttplug laat weet of dit feite of fiksie is !:SSS
 
Top