Gaan voel hulle maat daai katrolle is regtig awesome 10kg drag ook not met 10bearings en so glad sos seep nee ek is happy al probleem wat ek het met die goed of myne is.....................myne le nog in hul boksies sonder lyn al van vrydag af lol
Exile, wees nou maar eerlik jy doen wat ons almal doen, steek eers die nuwe goed vir liefie weg en sit dan die lyn op sodra sy haar rug draai. Ek self sit met twee Shimano 8000 wat ek nie sal ruil nie, hulle is rerig awesome
Ek is lucky as dit by daai dinge kom ek kan koop seveel ek wil he so lank sy ook kan kry lol
Heeltemal off toppic dis nou lunch tyd ek sit nou langs die dam die karpe spawn sos jul dit nie kan glo nie jaag mekaar rond spat in die vlak water in die plante snaaks is dis nie groot vis wat die doen nie dis om en by 2kg vis wat. Letterlik op mekaar swem en een voor die ander probeer kom. Reg hier voor my nie eers een meter in die water in nie teen die kant jis julle dis wow regtig