Hallo Bucknutz!
Gaan Ballito toe middel vd maand,Pretoria so vroeg Mei....
Effens besig die laaste tyd,het jy die add gesien op TV van GM..."so waar is Ouma?"....wel dis presies hoe dit hier gaan!
Het so paar kleintjies die ander dag gevang op 'n kunsaas wat ek besig is om te bou en patenteer...sal later miskien so paar kiekies opsit.
Groete
Herman